Askies tog meneer, is jou been dalk af of seer Want hierdie parkeering is nie vir jou geresirveer Het jy dalk n rolstoel in jou kattebak Of is jy dood eenvoudig net lekker deur die k@k Askies tog meneer, ry jy n blerrie trok Is dit dan nodig om oor twee parkerings te stop Weens my frustrasie skraap ek jou kar sat Vir net een rede.... Jy parkeer soos jou gat Askies tog meneer, wat het jy geding Askies tog meneeer, jys die rede dat mense drink .... Askies tog meneer..... Jy gee my n kopseer Askies tog meneer, jy moet die hoor Luister net mooi weer na die lidjie se koor ... Dan sal jy mooi weet.... Dit is ons kreet