Al ooit gewonder hoekom ek net heier staan Al ooit gewonder hoe dit met my gaan As jy kon praat wat sou jy dan sê Sal dit wees dat jy my wil hê Maar jy draai jou rug op my tot die einde van die aand En as jy gaan slaap oooh spyt kom te laat Want ek is nie jou tipe nie En ek het nie baie spiere nie Maar ek gee eintelik nie om wat jy van my dink of wat jy doen nie Want vanaand as ek gaan slaap is dut nie ek wat jou soen nie Playing hard to get thats what you do best Jy dink mos jy is beter as die res Die kat se snor kyk op alamal neer Jy moet besef jy maak net alamal seer Want hulle is nie jou tipe nie En hulle het nie jou maniere nie Maar hulle gee eintelik nie om wat jy van hul dink of wat jy doen nie Want vanaand as jy gaan slaap Is dit nie hul wat jou soen nie Jy moet besef jy kan nie so aangaan nie As jy jou vingers klap gaan niemand spring nie Jy moet besef jy kan nie so aangaan nie Want in werklikheid skyn die son nie uit jou poepol nie