. . . Ek hou my asem al lank op Ek is al so raad op Ek kan niks doen om hierdie sirkus te stop Tog weet ek as ons probeer Kyk ons verby al die seer En al die teleurstellings wat ons kry keer op keer Al wat ons kan doen is om positief te bly Want daar is mense wat minder het as ek en jy Kom ons staan mekaar by Deer duk en din, deer al die seer Kom ons probeer hard om dit te keer Al het ons net mekaar om te weet iemand is daar Deer duk en din kom ons deer al die seer Bietjie hier en bietjie daar En gou gou het ons mekaar heelwat, heelwat hartseer gespaar As dit net so maklik was, alles is mos net ń las Ai tog gee vir die bergie sommer jou matras Al wat ons kan doen is om te kerm en te kla oor die situasie En ons nasie Kom ons staan mekaar by Want die President het van ons vergeet Hy eet sy beet