Wasserfal- Suikerbos Tabbed by: Rpretorius96 -mail: Rieldop@gmail.com Tuning:Standard Wasserfal- Suikerbos https://www.youtube.com/watch?v=RJ_2EfPkvm8 CAPO on 2nd fret x2 Al sou jy dalk eendag by 'n ander man slaap En partykeer my ore van my kop af praat Jy's 'n teelepel suiker Jy's 'n handvol kaneel Jy't my hart gesteel Die trane loop oor jou wang soos wyn Jou drome is groot Maar jou wêreld is klein Daar's 'n boek vol dinge wat ek wou sê . En Suikerbos, ek wil jou hê Suikerbos, ek wil jou hê Ons kan droom van 'n huis wat vêr oor die blouberge lê In my drome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan Ek en my suikerbossie saam Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf Van die maan wat dans oor jou sagte lyf En die son wat sing oor jou sagte mond En my dag sal kom Het ek jou vertel dat ek jou wil hê? En van al die dinge wat ek vir jou wou sê? Maar dis 'n ander man wat nou langs jou lê En Suikerbos, ek wil jou hê Bridge: Ek glo nie ek gaan vanaand huistoe kom nie Ek gaan ry Deur die nag Deur die reën Deur die wind Tot naby jou Suikerbos, ek wil jou hê Ons kan droom van 'n huis wat vêr oor die blouberge lê In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak Ek en my suikerbossie Ek en my suikerbossie saam ************************************ | / slide up | \ slide down | h hammer-on | p pull-off | ~ vibrato | + harmonic | x Mute note | b Bend | pb Pre-bend | br Bend release | pbr Pre-bend release | brb Bend release bend ************************************