» 
 » 
Tertius Van Rooyen - Ons Kom Loof



Текст песни Misc Unsigned Bands - Tertius Van Rooyen - Ons Kom Loof

Tertius Van Rooyen - Ons Kom Loof
Misc Unsigned Bands
Here ons kom loof U, ons kom loof U
Vader ons kom prys U, ons kom prys U                            
Jesus ons kom gee aan U al die eer
Vader U kom roep ons, U kom roep ons
Jesus U kom leer ons, U kom leer ons
Here kom en vul my hart met U gees

                                       A 
Want U is naby soos U se in U woord
                                        A  
U is by my as die storms om my woed
                                                A  
Kom en lei my op die pad van geregtigheid
Laat my lewe tot eer wees van my God

Here ons kom loof U, ons kom loof U
Vader ons kom prys U, ons kom prys U                            
Jesus ons kom gee aan U al die eer
Here U omvou ons, U omvou ons
Jesus U kom dra ons, U kom dra ons
Heilge-gees U lei ons deur U woord

                                       A 
Want U is naby soos U se in U woord
                                        A  
U is by my as die storms om my woed
                                                A  
Kom en lei my op die pad van geregtigheid
Laat my lewe tot eer wees van my God

Kom, kom met jul jubel sange
                                    A    
Kom met jul dank gebede
Loof hom wat koning is
https://lyrics.primoaccordo.net/misc-unsigned-bands/tertius-van-rooyen-ons-kom-loof.htm