U LIEFDE IS ONBESKRYFLIK GROOT U HET U SEUN AFGESTAAN AAN DIE DOOD OM VIR MY SONDES TE STERF EN MY VIR U KONINKRYK TE WERF U SAL VIR ALTYD BY MY BLY U LEWE HIER BINNE IN MY HART EN VEREWIG SAL EK STREWE OM VOLUIT NET VIR U TE LEWE MY HELE LEWE LANK HET EK GEDINK EK IS 'n KIND VAN U MAAR EK WAS VERBLIND EK MOES NOG WAARLIK VIR U VIND EK HET GEEN VERHOUDING MET U GEHAD NIE TOE KOM DAAR 'n DAG WAAR U SAGGIES FLUISTER IN MY HART U SPREEK DIEP TOT IN MY SIEL EN EK BESEF EK HET NODIG VIR DIE RES VAN MY LEWE OM U NAAM TE VERHEERLIK U LIEFDE IS ONBESKRYFLIK GROOT U HET U SEUN AFGESTAAN AAN DIE DOOD OM VIR MY SONDES TE STERF EN MY VIR U KONINKRYK TE WERF U SAL VIR ALTYD BY MY BLY U LEWE HIER BINNE IN MY HART EN VEREWIG SAL EK STREWE OM VOLUIT NET VIR U TE LEWE EK KAN NIE GLO DAT U SOVEEL OMGEE VIR MY NIE EK IS MAAR NET 'n ONDANKBARE SONDAAR DIT GAAN WERKLIK MY VERSTAND TE BOWE HOE U VIR JESUS KON LAAT STERF SODAT EK KAN LEWE [Chorus] (x2) U LIEFDE IS ONBESKRYFLIK GROOT U HET U SEUN AFGESTAAN AAN DIE DOOD OM VIR MY SONDES TE STERF EN MY VIR U KONINKRYK TE WERF U SAL VIR ALTYD BY MY BLY U LEWE HIER BINNE IN MY HART EN VEREWIG SAL EK STREWE OM VOLUIT NET VIR U TE LEWE