Daar kom die Alibama Die Alibama kom oor die see Daar kom die Alibama Die Alibama kom oor die see Nooi nooi, die rietkooinooi Die rietkooi is gemaak Die rietkooi is vir my gemaak om daar op te slaap Die Alibama, Die Alibama Die Alibama kom oor die see Jou kombers en my matras en daar lê die ding daar lê die ding, daar lê die ding We are marching to Pretoria Pretoria, Pretoria We are marching to Pretoria Pretoria rules the waves